Baie geluk aan die Florrie-rugbyspelers met hul puik prestasie. Hulle is deel van die Goue Leeus jeug rugbyspan. Hierdie span neem gedurende die skoolvakansie op 30 September en 1 Oktober deel aan ān toer in Durban. Hulle speel ook wedstryde teen die Blou Bulle, Valke, Sharks en Duikers uitnodigingspan.
Foto agter vlnr: Dwane Badenhorts en Tyron Botha
Voor: Sheldon Boshoff