)

Florries rugbyspelers wen Apcan-reeks

Baie geluk aan Hoƫrskool Florida se senior rugbymanne wat die Apcan-reeks gewen het. Geluk met jul kontanttoekenning en pragtige trofee. Tino Swanepoel is aangewys as speler van die reeks en Andries van Aswegen as voorspeler van die reeks.

Foto bo: agter vlnr: Duan Pretorius, Arno van der Merwe, Morne van Jaarsveld, Brandon Robberts, Michael Deale, Brandon Benningfield, Heinrick Keir, Dylon Gildenhuys, Andries van Aswegen en Tyron McQuire.

Voor vlnr: Johan Erasmus(afrigter), Morne Barnard, Brandon Little, Pertus Nel, Zack de Jager, Michael van Aarde, Levandre Horne, Tino Swanepoel (kaptein), JP Oberholtzer, Dwayne Oosthuizen, Chad Delport, Devon Booysen, Eugene van Biljon en Morne Hanekom (Afrigter)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal