[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]
Hoërskool Florida van Roodepoort se matriekafkeid van 2018 was ‘n aand wat nie gou sal vergeet word nie.
Dié jaarlikse spoggeleentheid het plaasgevind op 28 September by Usambara. Dit is sekerlik ‘n hoogtepunt in elke leerder se skoolloopbaan en ‘n aand waarna almal baie uitsien!
Dis die kans om jou spoggerigste rokkie en mooiste pak van jou lewe te dra en die metgesel van jou drome uit te nooi na ‘n heerlike aand wat vir altyd in jou foto-album onthou sal word!
Die funksie het om 19:00 begin en die matrieks het die aand ingedaans tot laat.
Florries glo dit was ‘n onvergeetlike aand!
Foto heel bo: Bianca Barnard, Carmen Walters, Chanel van Wyngaardt, Monia Theron, Caitlin Dorfling en Chandri Malan
[/et_pb_text][et_pb_gallery admin_label=”Gallery” gallery_ids=”17734,17735,17736,17737″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” show_title_and_caption=”on” show_pagination=”on” background_layout=”light” auto=”off” hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]
[/et_pb_gallery][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]
Become a Sponsor









