Florries vaar uitstekend by Miss Elite SA
Michelle Moolman het op 24 Maart 2018 die Miss Elite South Africa titel in die 16 tot 18 jaar kategorie gewen.
Florries skuts neem deel aan die SATRA .22 kompetisie
Hoërskool Florida skuts, Caitlin Oelofse (agter), Christiaan Bredenkamp en Nadine Nel het vanaf 1 tot 6 April
Leerders van Hoërskool Florida presteer by SANESA
Matthew Mortimer (links) en Chané Slabbert (regs) van Florries het Sondag, 18 Maart 2018 aan die SANESA
Hoërskool Florida leerders neem deel by Speech Guild
Baie geluk aan die volgende leerders van Florries wat aan die “Speech and Drama College SA’s public speaking
Florries deur na Gauteng netbal
Die volgende dogters van Hoërskool Florida is deur na Gauteng vir Netbal
Florries neem deel aan Wiskunde Olimpiade
59 Leerders van Hoërskool Florida het aan die eerste rondte van die Wiskunde Olimpiade deelgeneem het op
Hoërskool Florida se skaakspan vaar uitstekend
Baie geluk aan Florries se skaakspan wat La Salle College 11-5 gewen het op 19 Maart 2018.
Hoërskool Florida spog met hul nuwe studente-onderwysers
Hoërskool Florida verwelkom sy nuwe studente-onderwysers
Hoërskool Florida, Gauteng, verwelkom hul nuwe onderwysers
Baie welkom aan die volgende onderwysers wat 2018 by Hoërskool Florida aangesluit het. Op
Florries se Nel-Tweeling Slimstes onder die Slimmes!
FLORRIES SE NEL-TWEELING SLIMSTES ONDER DIE SLIMMES… en 100% slaagsyfer vir Florries
Hoërskool Florida se 1ste krieketspan skitter
Hoërskool Florida se 1ste krieket span het die naweek Monnas se 1ste Krieket span geklop met 28
Hoërskool Florida wen A-afdeling in Clover reeks
Hoërskool Florida in Roodepoort, het weer geskiedenis gemaak deur die Clover reeks vir skole in die A









