)

TWEE FLORRIE- ONNIES BEHAAL PUIK PRESTASIE

Die hoof, personeel en al die leerders van HoĆ«rskool Florida is baie trots op mee Blanche Nortje en Jolette Beneke wat aan die Onderwysdepartement se National Teachers award – Kompetisie deelgeneem het.

Die twee dames is tydens `n glansgeleentheid op 2 November deur die minister van Onderwys, mnr Panyaza Lesufi, as die naaswenners in Gauteng aangewys.

Me Nortje het aan die kategorie ā€œExcellence in Physical Science (FET Phase)ā€œ deelgeneem en me Beneke aan ā€œExcellence in Maths (FET Phase)ā€.

Die twee dames het geskenkbewyse van Hirsch en `n kontantbedrag van ABSA as prys ontvang.

Weereens baie geluk aan die twee puik onderwysers!

Vlnr – Blanche Nortje en Jolette Beneke

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal