Hoërskool Florida leerder, Ethan Kirstein (Gr 9) het op 28 Julie aan die 12de Nasionale Kampioenskappe vir Abakus wiskunde deelgeneem waar hy Gauteng verteenwoording het.
Ethan het sy Gauteng kleure in Mei 2018 verwerf. Ethan het ‘n “Champion of Champions” trofee (eerste plek) ontvang en is vir die 9de agtereenvolgende keer gekies om Suid-Afrika te verteenwoording by die Internasionale kompetisie in Malaysia in Desember.
Baie geluk, Ethan!