)

You are sponsoring

Hoërskool Florida wiskunde kampioenskappe

Hoërskool Florida leerder, Ethan Kirstein (Gr 9) het op 28 Julie aan die 12de Nasionale Kampioenskappe vir Abakus wiskunde deelgeneem waar hy Gauteng verteenwoording het.