Baie geluk aan Claudia Aggenbacht, Maunice Bester, Chenel Sequiera, Walter Delport en Danika van der Walt wat deurgedring het na die volgende rondte van die Hoxbridge-Wêreldkennis Olimpiade.
Die semi-finaal vind op 15 Mei 2019 by ons skool plaas.
Become a Sponsor









