)

Hoërskool Florida leerder presteer in Kickboxing

Nicole le Roux van Florries is gekies vir die nastionale span vir kickboxing nadat sy by Oudtshoorn deelgeneem het aan die SA kickboxing kampioenskappe. Nicole was vanaf 31 Mei tot 02 Junie as ambassadeer betrokke by die voorbereiding van die nasionale kinderbeskermingsweek.

Die 8ste Junie het sy nog ‘n program van die Nasionale kinderbeskermingsweek bygewoon en sy was een van die seremoniemeesters van die program.

Sy was ook die vakansie vanaf 3-5 Julie in Pretoria saam met die ander ambassadeurs waar hulle sake rakende kinders bespreek het.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal