Juandré Gonsalves, graad 8H leerder van Hoërskool Florida het Donderdag aan die Global Dance Supreme South Africa deelgeneem by Walter Sisulu Saal, Randburg. Hy was deel van die Legion Boys Street Crew en hulle het ‘n algehele silver medalje (2de plek) behaal.
Baie geluk, Juandré