Hoërskool Florida het uitgeblink by die jaarlikse toekennings van Distrik D12, Johannesburg-Wes.
Die skool stap weg met die volgende toekennings:
Aliesha Theron – Afrigter van die jaar.
Di Woolley – Administrateur van die jaar.
Rujaun Scheepers – Hoërskool Sportseun van die jaar.
Caitlin Oelofse – Hoërskool Sportdogter van die jaar.
Claudia Aggenbacht – tweede plek vir sportdogter van die jaar.
Skyfskiet behaal ‘n derde plek vir “Code of the Year”
Baie geluk, Florries is trots en baie dankbaar. Florrie Magic het beslis geseëvier!
Become a Sponsor









