)

Hoërskool Florida skut skitter by SAARA se SA-kampioenskappe

Caitlin Oelofse

Olimpies Dames- O/20 afdeling.   Hiermee kwalifiseer sy om aan die dames-finaal deel te neem waar die top 8 skuts in die land meeding vir die titel van “10M Olimpies Dames Kampioen“.

Die finaal begin met twee reekse van vyf skote, wat binne 250 sekondes geskiet moet word.   Daarna skiet elke skut een skoot in 50 sekondes en na elke tweede skoot val ‘n skut uit.  Na die twaalfde skoot, val die skut met die laagste telling in die agtste plek uit.  Die volgende skuts word met elke twee skote geëlimineer, tot die goud en silwer medalje wenner na 24 skote aangewys word.  Na ’n nael byt finaal, wen Caitlin die titel van SAARA 10M-Olimpies Dames Kampioen 2019!  Caitlin se span wen ook goue medaljes vir die 10M-Olimpies en 3P-posisie en sy verwerf weer haar SAARA-Federasie kleure.

Caitlin het in Maart 2019 by SAARA se Gauteng-Ope haar Junior Protea-kleure verwerf vir die tweede agtereenvolgende jaar en is ook gekies in Junie 2019 by SAARA se OVL Ope as lid van die SAARA-span wat aan die “All Africa Games” te Morocco sou deelneem.  Dié toer het ongelukkig nie plaasgevind nie as gevolg van begroting beperkings deur SASCOC.

Dit is vir Caitlin ‘n groot eer en voorreg om die titel van SAARA 10M Olimpies Dames Kampioen 2019 te dra.  En van haar gunsteling aanhalings is deur Gary Player:  ““The more I practice, the luckier I get.”

 

Skitterend, Caitlin!!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal