Baie geluk aan Caitlin Oelofse (gr. 12) en Ethan Kirstein (gr. 10), Danika van der Walt (gr. 12), Ilje Wiid (gr. 9) en Jeandré Visser (gr. 8) wat deurgedring het na die semi-finale rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie wat op 1 Junie by Hoërskool Linden plaasgevind het.
Voorbereid: Caitlin Oelofse (gr. 12) en Ethan Kirstein (gr. 10)
Onvoorbereid: Danika van der Walt (gr. 12), Ilje Wiid (gr. 9) en Jeandré Visser (gr. 8).
Caitlin Oelofse het ? algehele sesde plek in Gauteng-Wes en Vaaldriehoek verower tydens dié semi-finaal.
Baie geluk, Caitlin, Florries is trots op jou!
Foto: Caitlin Oelofse