Vlnr: Joshua Smuts en Ben Carpenter
Hoërskool Florida fietsryers, Joshua Smuts (gr. 12), Ben Carpenter (gr. 9) Jessica De Villiers (Tuisonderrig) en JD de Villiers (Tuisonderrig) het Saterdag, 14 Maart, aan die GCXO wedren te Thaba Trails deelgeneem. Joshua behaal ? 11de plek, Ben ? 15de plek, Jessica ? 2de plek en JD 13de plek in hul verskeie ouderdomsgroepe.
Baie geluk!