Hoërskool Florida is baie trots op Suné Toerien (Gr. 10) wat agste geëindig het tydens die D12-kaakkampioenskappe.
Sy het ook deurgedring na die National Schools Summer Games en het tydens die skoolvakansie in Durban deelgeneem as deel van die Gauteng-skaakspan.
Geluk, Suné!