Krieket – Bethlehem Voortrekker Hoërskool in Bethlehem se tweede krieketspan het op 7 Februarie teen Ladybrand krieket gespeel.
Die wedstyrd is ongelukkig uitgestel weens slegte weer.
Die volgende spelers het uitstekend gevaar: Wian Fourie: 4 boulbeurte, 17 lopies, 2 paaltjies. Johnny Willis : 2 boulbeurte, 8 lopies, 2 paaltjies. Josh Bezuidenhout : 4 boulbeurte, 11 lopies, 1 paaltjie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
#trekkertrots
Foto voorsien