Vrystaat-krieketproewe. Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool se o/16 en o/18 krieketseuns was gekies om aan die finale Vrystaat krieketproewe deel te neem.
BVHS se o.18’s is Rowen Scholtz, Presley Lesoro, Antonio Cavaleiro, Ruan Haward, Matthew Maritz en Wean Claasen. Die O.16’s is hendrik janse van Rensburg en Juan Theunissen.
Die finale proewe het plaasgevind in Bloemfontein.
Baie geluk!!!
Trekkertrots!!
Lees meer oor Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool: