Swemgala. Baie geluk aan Emma de Wet van Hoërskool Durbanville wat weer uitstekend presteer het tydens die Freda Barnard Swemgala. Emma wen drie goud, tien silwer en drie brons medaljes.
Baie geluk Emma, Durbies is trots op jou!
#TrotsDurbanvilleDurbieNet – HSD vriende, ouers en Oud-DurbiesDurbanville Old BoysHoërskool DurbanvilleHoërskool Durbanville ALUMNIAWSUM Northern Suburbs
Lees meer oor Durbies: