)

You are sponsoring

Swemgala - Emma de Wet van Hoërskool Durbanville skitter

Swemgala. Baie geluk aan Emma de Wet van Hoërskool Durbanville wat weer uitstekend presteer het tydens die Freda Barnard Swemgala. Emma wen drie goud, tien silwer en drie brons medaljes.…