)

Sjef kompetisie – Maryke Otto van BVHS behaal eerste plek

Sjef kompetisie. Maryke Otto van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die eerste plek losgeslaan in die FBI kompetisie. Maryke is ‘n Graad 12 gasvryheidstudieleerder van BVHS.

Die kompetisie het die volgende behels: Die eerste rondte was elektronies. Sy moes foto’s van al die disse, asook ‘n spyskaart instuur. Maryke het deelgeneem in Bloemfontein en moes self die disse daar voorberei.

Baie geluk, Maryke.

Trekkertrots!

Lees meer oor BVHS:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal