SA All Ages toernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se Vrystaat netbalspelers het aan die SA All Ages toernooi deelgeneem.
Dit het gedurende die Oktober vakansie in Gauteng plaasgevind.
BVHS is baie trots op julle!!!
Lees meer oor Bethlehem Voortrekker Hoërskool:
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf