)

Noord-Kaap Saalperd Streekskou – Narike Hoft Hoërskool Upington

Noord- Kaap Saalperd Streekskou. Narike Hoft van Hoërskool Upington het deelgeneem aan die Upington Noord-Kaap Saalperd Streekskou op 24 en 25 September.

In die Noord-Kaap Saalperd Ruiterkuns driegang proewe, op die rug van EF Fever Pitch, is sy die goue medalje wenner en ontvang sy ‘n kontant prys vir die beste toets gery in 3-Gang of 5-Gang tydens die medalje klasse. Sy is ook as die 3-Gang kaptein aangewys vir die 2022 provinsiale kampioenskappe. Narike is ook eerste geplaas in die 3-Gang Ruiter 18jr en onder – Ruiterkuns.

Noord-Kaap Saalperd Streekskou – Foto links: Narike Hoft op Double Dose van Wim van Bergen waarmee sy vir die eerste keer in ‘n vyfgang Kinderryperd klas vir 18 jaar en onder deelgeneem het en tweede geplaas is. Foto regs is sy op Commander van Wim van Bergen en wen die Kinder Parkperd vir ruiters 18 jaar en jonger

Foto’s verskaf

Lees meer oor Uppies:

https://schoolsthatrock.co.za

http://www.uppies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal