Jan-Hendrik Marx het die afgelope krieketseisoen die lopies laat inrol met sy uitstekende kolfwerk. Hy het reeds in graad 9 vir die skool se eerstespan begin speel en laat sommige van die “ou manne” les opsê: Jan-Hendrik het Woensdag, 1 Februarie 2017, weer ‘n uitstekende beurt van 50 lopies teen Hoërskool Oudtshoorn in die T20-kompetisie aangeteken.
Become a Sponsor
Eastern Cape Schools
Freestate Schools
Gauteng Schools
Kwazulu Natal Schools
Latest News
Limpopo Schools
Mpumalanga Schools
North West Schools
Northern Cape Schools
Schools that Rock
Western Cape Schools