Hoërskool Nylstroom se O/15 Krieketspan het op 29 Augustus 2017 ’n gemaklike oorwinning oor Hoërskool Hans Strijdom behaal. Nylstroom het vir Hans Strijdom uitgeboul vir ’n skrale 59 lopies en het die teiken behaal met nog 5 paaltjies oor in die sak! Nylies gee die pas aan!
Foto heel bo:
Agter v.l.n.r.: Mnr. Andrie Cronjé, Jandré de Lange, Danie Smit, Zanthus Croucamp, Jandré Meintjies, Zeke Coetser, Tiaan Koch, Waldo Schoeman, Tyrone van Wyk en Jan-Pierre Jacobs.
Voor: Hanno van Biljon, Wikus Engelbrecht, James Meijer, Jurie Crots en Franco van Zyl