Nellies se 1ste krieketspan het op die 11de Oktober 2017 gewen in die T20 Mpumalanga semi-finaal teen Cambridge College met 4 paaltjies en die 2de span het op 14 Oktober 2017 teen Ermelo se 1ste span met 171 lopies in die Mpumalanga 1ste liga semi-finaal gewen.
Prestasie: Tiaan Roux (gr.12) met 7 paaltjies vir 32 lopies.
Nellies is baie trots op hierdie 2 spanne!