Ons 1ste krieketspan gaan met trots hulle nuwe toer- en oefendrag aantrek wat hulle gisteraand op ‘n amptelike oorhandiging ontvang het. Baie dankie aan mnr. William Martin en die Fiafi Group wat ons spelers so spesiaal met julle ruim borgskapĀ laat voel. Ons waardeer ook die ondersteuning en bydrae wat ons span van die verskaffer van krieketprodukte, D & P, en die FP Elite Krieketakademie ontvang.
Agter:Ā Andries Louw (spanbestuurder),Ā Wiehann Meyer, Xander Barnard, Estiaan Marais, Eddie Russouw, Liam Martin, Shane Craythorne, Henco Stoffberg
Voor: Jarred Verwey, Dylan Swart, Marinus Roux, Guillaume Jansen, Danico MarƩ, Keenan Beckett Hackuum Jansen