Hoërskool Punt bedank borge van personeelhempies
HSP-personeel bedank Rauch/Gertenbach Prokureurs en Harcourts Mosselbaai vir die borgskap van ons personeelhempies. Ons personeel is Proudly Punt! Op die foto in die middel voor is Mnr George Krause van…
Krieket 1ste Span – klereoorhandiging deur borg – HS Strand
Ons 1ste krieketspan gaan met trots hulle nuwe toer- en oefendrag aantrek wat hulle gisteraand op ‘n amptelike oorhandiging ontvang het. Baie dankie aan mnr. William Martin en die Fiafi…








