• About Us
  • Advertise
  • Contact Us
Sunday, January 24, 2021
17 °c
Cape Town
18 ° Sun
18 ° Mon
18 ° Tue
18 ° Wed
Schools That Rock
No Result
View All Result
  • Login
  • Register
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
No Result
View All Result
Schools that Rock
No Result
View All Result
ADVERTISEMENT

Uppies vs Carltonians

schoolsthatrock by schoolsthatrock
November 8, 2016
in Uncategorized
0
uppies-vs-carltonians-krieket-upington-hoerskool
0
SHARES
1
VIEWS
Share on FacebookShare on TwitterShare on Whatsapp

Hoërskool Upington se krieketspan het Saterdag, 5 November 2016, teen Carltonians in die laaste rondte van die 40 beurt dagliga gespeel op 8 SAI.

Carltonians wen die loot en besluit om eerste te kolf. Altwee spanne was vas berade om ‘n goeie vertoning te lewer. Carltonians se openingskolwers Luciano Anthony en Reynald Isaacs, het elke bal wat Uppies na hul kant toe gestuur het weg van die paaltjies gehou, vir 12 boulbeurte en teken ‘n openings-vennootskap van 58 lopies aan.

READ ALSO

Schools That Rock chat with Carina Faria

Schools That Rock chat to Brooklyn Harvey

‘n Goeie draaibal wat indraai vanaf die kolfblad klop die kolf van Luciano en tref sy beenskutte waar hy uitgegee word deur die skeidsregter. Reynald word verder bygestaan deur Curtley Titus. Curtley vervul sy rol baie goed om Reynald toe te laat om die boulwerk te trotseer.  Reynald maak ‘n oordeelsfout en word agter gestonk deur die paaltjiewagter. Hy slaan ‘n uitstekende 70 lopies.
Nakkie Duvenhage neem 6 paaltjies. Elke kolwer wat inkom dra by tot ‘n verdedigbare totaal van 153 lopies op ‘n baie moeilike kolfblad, waar die bal baie goed gespeel moet word om lopies aan te teken.

ADVERTISEMENT

Uppies kolf volgende en daar kan gesien word dat alhoewel die telling min klink vir ‘n 40 boulbeurt wedstryd, gaan dit nie maklik wees om die lopies aan te teken nie. Die openingskolwers lyk baie ongemaklik in die eerste paar boulbeurte en Dian Kapp word uitgevang na ‘n goeie derdebal van Donovan Jaarts. Uppies word verder geteister met uitstekende openingsboulwerk vanaf Donovan,  Johnathan Verwant en later Luciano Anthony.

Nakkie Duvenhage veg ‘n verbete stryd en word eers op die grens misgevang. Dit het die aanval egter nie laat steier nie en hy is ‘n paar balle daarna uitgevang met 24 lopies. Daarna kantel die paaltjies kort-kort en Uppies is diep in die moeilikheid met slegs 46 lopies na 19 boulbeurte. Luciano neem 4 paaltjies en staan slegs 37 lopies af in 8 beurte. Johnathan neem 2 paaltjies vir 25 na 8 beurte. Die kolwers sukkel om deur die veldwerkers te kom en die lopies bly laag per boulbeurt.

Benré Engelbrecht en Mason Zacharia is op die kolfblad as no 7 en 8 kolwers en begin vasskop.  Mason bly en teken 20 lopies aan en word uitgevang met ‘n bal van Johnathan. Henco Kotze word ingestuur en draai die aanval aanhoudend na Benré se kant wat lyk asof hy sy kolf oë ingepak het, want hy mis nie ‘n bal nie.
Dit was ‘n uitmuntende vertoning deur Benré om so laag op die rangorde in te kom en elke bal wat na sy kant toe kom met meriete te hanteer. Goeie balle is met respek hanteer en die swakker bal wat, nie gereeld gekom het nie, het lopies beteken. Hy slaan die wenlopies in die 34ste beurt met ‘n trekhou wat vir ‘n 4 oor die grens seil.

Hierdie wedstryd was ‘n naelbyter wat enige kant toe kon geval het. Uppies wen met 4 paaltjies en Benré word gekies as speler van die wedstryd.

Op die foto bo:

Voor: Bobby Duvenhage; Steven Smith; Lemley Mulder

Agter: Giovanni lategan; Dian Kapp; HencoKotze; BenréEngelbrecht; Mason Zacharia; NakkieDuvenhage; Ian Erasmus

Tags: CarltoniansCricketkrieketSportsUppies

Related Posts

Schools That Rock chat with Carina Faria
Gauteng

Schools That Rock chat with Carina Faria

January 23, 2021
Schools That Rock chat to Brooklyn Harvey
Gauteng

Schools That Rock chat to Brooklyn Harvey

January 23, 2021
Uit die pen van ‘n mamma en juffrou
Eastern Cape

Uit die pen van ‘n mamma en juffrou

January 22, 2021
Hoër Jongenskool Paarl leerder presteer in tennis
Latest News

Hoër Jongenskool Paarl leerder presteer in tennis

January 22, 2021
Schools That Rock gesels met Louise de Villiers
Gauteng

Schools That Rock gesels met Louise de Villiers

January 22, 2021
Hoërskool Monument High – Boodskap aan Gr 8’s
Gauteng

Hoërskool Monument High – Boodskap aan Gr 8’s

January 22, 2021
Next Post
onder-15-krieketspan-hoerskool-kalahri

Onder 15 Krieketuitslae - Kalahari Hoërskool

Please login to join discussion

POPULAR NEWS

Suretha Campher tells her “Blood story”

Suretha Campher tells her “Blood story”

November 9, 2020
Primêre Skool Jordania: Dr André Smith oor die toekoms van onderwys

Primêre Skool Jordania: Dr André Smith oor die toekoms van onderwys

November 9, 2020
Northern Cape High School learners rewarded

Northern Cape High School learners rewarded

November 17, 2020
Chris Briel sê waarom Hoërskool Witteberg sy gunsteling skool is

Chris Briel sê waarom Hoërskool Witteberg sy gunsteling skool is

June 29, 2020
Baie dankie aan Du Toit Neethling vir die waardering teenoor Schools That Rock

Baie dankie aan Du Toit Neethling vir die waardering teenoor Schools That Rock

September 25, 2020

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!

* indicates required
ADVERTISEMENT

EDITOR'S PICK

Rooies presteer in Gholf

May 3, 2016

Redenaars van Hoërskool Fichardtpark kwalifiseer vir semi-finaal

May 4, 2016

Willem Postma redaksie besoek NALN

May 4, 2016

Eben Dönges redenaars deur na Vrystaat finaal

May 4, 2016

Follow us

About

Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.

Recent Posts

  • Schools That Rock chat with Carina Faria
  • Schools That Rock chat to Brooklyn Harvey

Newsletter

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!

* indicates required
  • Advertise
  • Contact Us
  • Terms and Conditions
  • Privacy Policy

© 2020 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us

© 2020 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

Welcome Back!

OR

Login to your account below

Forgotten Password? Sign Up

Create New Account!

OR

Fill the forms below to register

*By registering into our website, you agree to the Terms & Conditions and Privacy Policy.
All fields are required. Log In

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
This website uses cookies. By continuing to use this website you are giving consent to cookies being used. Visit our Privacy and Cookie Policy.