)

o.11-Krieketspan – Laerskool Stulting

o.11 Krieketspan – Laerskool Stulting, Humansdorp se o.11-krieketspan het Dinsdag, 10 Februarie, teen Victory School van Jeffreysbaai kragte gemeet. Laerskool Stulting het ‘n oortuigende oorwinning van 135 lopies behaal.

Kolwers se hoogtepunte:

  • Pieter Swart behaal 74 lopies van 40 balle
  • Bendrè Duvenage behaal 64 lopies, nie uit nie, van 53 balle
  • Neil Heyns behaal 26 lopies, nie uit nie, van 33 balle.

Boulers se prestasies:

  • Bendrè Duvenage neem 2 paaltjies vir 5 lopies in 3 beurte
  • Neil Heyns neem 1 paaltjie vir 8 lopies in 3 beurte

Met uitstekende spanwerk en deursettingsvermoë in die vreeslike hitte het die span gewys dat hulle tops is. Hierdie oorwinning is ’n bewys van harde werk, goeie samewerking en ’n sterk gees van sportmanskap.

Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.stulting.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal