Die volgende UPPIES is ingesluit in die Noord-Kaap Span wat gaan deelneem aan die ESSASA Nasionale Proewe in Bloemfontein vanaf 24-28 Januarie 2017 in Bloemfontein.

  1. Toanita Strauss
  2. Jessi Wessels
  3. Nicola De Waal

Uppies se Trotse tradisie van Ruiterkuns Ruiters word voortgesit in 2017.

 

 

Become a Sponsor