Valke Rugbyspanne – Hoërskool Kemptonpark
Valke Rugbyspanne. Kempies is ingesluit by verskeie Valke Rugbyspanne. Akademieweek: O.17 Rhinoweek: O.16 Grant Khomo: O.16A Doom Gouws O.16B Doom Gouws O.15 Rhinoweek Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://kempies.co.za/ Foto’s verskaf
Punt Hoërskool Rugby nuus
Punt het vanjaar 2 provinsiale rugbyspelers in die onderskeie spanne: Joshua Hermanus:Â o/18 Cravenweekspan Sydney Volkwyn:Â o/18 Akademieweek Foto vlnr:Â Joshua Hermanus en Sydney Volkwyn
Uppie Rugby se uitblinkers
Upington Hoërskool is weereens hierdie jaar bevoorreg om leerders in die










