Rugby – Hoërskool Robertson is baie trots op die volgende spelers wat in die onderskeie o/18 Bolandrugbyspanne opgeneem is.
Die volgende spelers is vir die Cravenweekspan gekies: Bernardo Diedericks (13), Helgard Bruwer (5) en Isain Timmie (3).
Vir Boland XV-tal is Petri van Dyk (2) gekies.
Baie geluk met hierdie groot prestasie. Julle maak Hoërskool Robertson trots!!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://hoerskoolrobertson.co.za/
#vatlaag
#geedieballug
#robbiesrugby
Foto voorsien