)
Landsdiens – Hoërskool Ermelo Leerders dien op bestuur

Landsdiens. Vyf leerders van Hoërskool Ermelo is gekies om op die Landsdiensbestuur vir 2024 te dien. Die Erries is trots op hierdie leerders en wens hulle ‘n voorspoedige jaar toe.…

Landsdiens – Morgenzon Landbou Akademie presteer

Landsdiens. Morgenzon Landbou Akademie Hoërskool Landsdiens se leerders het deelgeneem aan die Provinsiale Landsdiens Kamp. Vanaf 28 Junie tot 2 Julie het vier Landties vanjaar se Landsdiens Provinsiale Kamp te…

Nasionale Landsdienskamp – Hoërskool Secunda leerders leiers

Nasionale Landsdienskamp. Hoërskool Secunda se leiers is waarlik tops! Twee van Die skool se leiers, Ruan van der Merwe en Ruben Strudom, is tydens die kamp aangewys as Nasionale leiers.…

Provinsiale Landsdienskamp – Hoërskool Ermelo woon kamp by

Provinsiale Landsdienskamp. Hoërskool Ermelo spog vanjaar met 12 Erries wat gekies is om die provinsiale Landsdienskamp te Blyderivier Adventure Camp by te woon. Die kamp het geduur vanaf Woensdag 29…

EHS-Landsdiens – Landsdieners gekies vir provinsiale kamp

EHS-Landsdiens. Tien Landsdiens leerders van Hoërskool Ermelo is gekies vir die Landsdiens Provinsiale Kamp. Die kamp vind DV plaas van 29 Junie tot 3 Julie te Blyde Adventure Camps naby…

Landsdiens – Alies skop 2022 af met ‘n groot groep Landsdieners

Landsdiens – Hoërskool Aliwal-Noord het Woensdag, 26 Januarie amptelik begin met hul Landsdiensjaar. ‘n Groot groep Landsdieners is opgewonde om 2022 aan te pak! Vanjaar se Landsdiensbestuur het met ‘n…

Hoërskool Cradock Landsdiens

CHS Landsdiens het hul eerste gebiedskamp vir 2020 onder die wakkende oë van mnr en mev Duvenhage en mnr en mev Cronje gehou. Foto’s verskaf

Ligbron Landsdiens skop jaar af

Die Landsdiens-leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het Woensdag, 19 Februarie, vir die eerste keer bymekaar gekom vir hulle eerste bymekaarkoms van die jaar.  Die leerders het meer …

Hoërskool Aliwal-Noord – modder, sweet en hoogtevrees…

Op die 14de Februarie het die landsdieners van Hoërskool Aliwal-Noord voor die skoolsaal saamgedrom, elkeen met ‘n onnodige groot tas, gereed vir die lang pad. Vol geesdrif was al die…

Hoërskool Aliwal-Noord Landsdiensbestuur 2020

Op die foto beeld die verkose bestuur die vier liefdes van Landsdiens uit: liefde vir God, liefde vir die natuur, liefde vir jou medemens en diensbaarheid. Hoërskool Aliwal-Noord se Landsdiens…

Laerskool Hartenbos Landsdiens

Voor vlnr: O.’Niel Marks, Jacques Mostert en Merchant Smit Middel vlnr: Mnr. Gerrit Nel, Diane Taljaard, Nadia Badenhorst en Ryno Steyn Agter vlnr: Jacques Mostert en Lohan Gerber. ’n Paar leerders van…

Laerskool Outeniqua Landsdiens

Ruchay van Wyk van Laerskool Outeniqua in George is gekies om Suid-Kaap Landsdiens te verteenwoordig byu die Nasionale kamp te Oudtshoorn in Desember.  Ons is baie trots op haar!

Laerskool Park Landsdiens

Gedurende die vakansie het heelwat van Laerskool Park, Mosselbaai, se leerders die Landsdiens Streekkamp te Heroldtsbaai bygewoon.  Tydens hierdie kamp is Nel Visagie, Imraan Meyer en John-Matt le Roux gekies…

Hoërskool Robertson leerders woon Nasionale Landsdienskamp by

Nelanda Wessels (Links) en Leandra Janse van Rensburg (Regs) van Hoërskool Robertson is gekies om die Nasionale Landsdienskamp te Mentorskraal in Jeffreysbaai vanaf 8-12 Desember 2018 by te woon.

Kwaggas vereer met Springbok-Toekenning

Twee matrikulante van Hoërskool Cradock is die afgelope week beloon vir jare se harde werk. Shané de Waal en

Laerskool Outeniqua Landsdiens neem uitstappie na Wilgewandel

Die Landsdienslede van Laerskool Outeniqua het ‘n baie interessante en opwindende uitstappie gehad na Wilgewandel.  v.l.n.r. Jannis Vermeulen, Vincent Alicino, Taelin Reuter, Wilco Coetsee en Durandt Heunis.

Landsdiens nuus uit die kantoor van Laerskool Outeniqua

Tydens die Suid-Kaap Landsdiens se streekskamp is Robin Welman en Mandi van Rooyen gekies om Suid-Kaap te verteenwoordig in Desember.  Baie geluk!

Hoërskool Diamantveld Landsdiens nuus

LANDSDIENS Baie geluk aan Marco van Straaten en Jana van der Linde van Hoërskool Diamantveld in Kimberley wat die Springbok Toekenning verwerf het met landsdiens.