Landsdiens. Vyf leerders van Hoërskool Ermelo is gekies om op die Landsdiensbestuur vir 2024 te dien.
- Franco Gibbens (voorsitter)
- Mary-Jané van der Merwe
- Njabulo Nkosi
- Lisakhanya Sindi
- Zethembe Shongwe.
Die Erries is trots op hierdie leerders en wens hulle ‘n voorspoedige jaar toe.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf