)

You are sponsoring

Landsdiens - Hoërskool Ermelo Leerders dien op bestuur

Landsdiens. Vyf leerders van Hoërskool Ermelo is gekies om op die Landsdiensbestuur vir 2024 te dien. Die Erries is trots op hierdie leerders en wens hulle ‘n voorspoedige jaar toe.…