)

Ligbron Landsdiens skop jaar af

Die Landsdiens-leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het Woensdag, 19 Februarie, vir die eerste keer bymekaar gekom vir hulle eerste bymekaarkoms van die jaar.  Die leerders het meer  geleer van spekbome en hoekom dit so goed is vir Moeder Natuur. Elkeen het ‘n spekboompie geplant en gaan dit deur die jaar versorg totdat dit mooi groot is om te kan uitplant. Daar was selfs geproe aan die spekboom en almal het gesigte getrek oor die suurigheid van die plant. Daarna het die leerders hartjie boksies  van herwinde boek- omslagte gevou vir die maand van liefde.

Die Landsdiens-leerders het die eerste bymekaarkoms baie geniet en sien baie uit na volgende maand se vergadering en aktiwiteite.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal