Laerskool Park Astro Quiz
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Leerders van Laerskool Park in Mosselbaai se Astro Quiz span het op 1 Oktober in Johannesburg gaan deelneem in die finale rondte van die nasionale kompetisie.…
Laerskool Park Rugby
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Laerskool Park van Mosselbaai is baie trots op die skitterspel wat Ruhan van Zyl, Wikus Smit en Kurt Coetzee gelewer het by die o/12 Kusstreek Toernooi…
Laerskool Park musiek
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Laerskool Park van Mosselbaai se musiekuitslae van 2018 was besonder goed. Hulle het meestal die Unisa-eksamen gedoen, terwyl daar ook leerders was wat die ABRM eksamen…
Laerskool Park tennis
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Leerders van Laerskool Park in Mosselbaai, het die afgelope vakansie Eden verteenwoordig in Durbanville waar hulle teen WP deelgeneem het. Dit het sommer baie goed gegaan…
Laerskool Park Rugby
JT Strydom van Laerskool Park in Mosselbaai, is gekies vir o/13 SWD 7’s span. Hy gaan gedurende Oktober aan die Provinsiale toernooi in Bloemfontein deelneem. FOTO: JT Strydom
Laerskool Park rugby
Die volgende leerders van Laerskool Park in Mosselbaai, is gekies vir die Mosselbaai streekspan en gaan die 24ste Augustus aan die finale rondte SWD proewe deelneem:
Laerskool Park gimnastiek
John-Daniel Minnie van Laerskool Park in Mosselbaai, het die afgelope naweek as deel van die Eden-span deelgeneem aan die Wes-Kaap kampioenskappe in artistiese gimnastiek.
Laerskool Park perdry
Evanca en Vanesca Schoeman van Laerskool Park in Mosselbaai het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap streeks-finale te George deelgeneem. Hulle het pragtig presteer en is ingesluit in die WP-span.…
Laerskool Park gimnastiek
Nikolas, Karli-Louise en John-Daniel van Laerskool Park in Mosselbaai, het Eden die afgelope naweek in Kaapstad verteenwoordig by die Wes-Kaap Gimnastiek-kampioenskappe. Hulle het pragtig presteer en aldrie is gekies vir…
Laerskool Park se kore vaar uitstekend tydens Eisteddfod
Tydens Eisteddfod 2018, het aldrie kore van Laerskool Park van Mosselbaai deelgeneem. Met harde werk en goeie
Laerskool Park Gimnastiek
SOUTH ZONE CHAMPIONSHIPS Hierdie leerders het Eden verteenwoordig tydens die SOUTH ZONE CHAMPIONSHIPS gehou 22 tot 24 Junie te Kraaifontein in die Kaap. Hulle het pragtig presteer en die volgende…
Laerskool Park perdry
Evanca en Vanesca Schoeman van Laerskool Park in Mosselbaai, het deelgeneem tydens die George Riding Club se Winter Show en die volgende prestasies behaal: Evanca Schoeman – Twee 1ste plekke…
Laerskool Park se Astro Quiz span – Wes-Kaap wenners!
Na die afloop van die aanlyn uitdun rondes, het Laerskool Park van Mosselbaai se Astro Quiz-span deurgedring na die Wes-Kaap semi-finaal in die Kaap. Tydens hierdie deelname het hierdie Park-span…
Laerskool Park o/13 A-Rugbyspan algehele kampioen van die streek!
Die o/13 rugbyspan van Park Laerskool in Mosselbaai, het die afgelope seisoen al hulle wedstryde gewen en is as die liga-wenners van die streek gekroon. Baie geluk aan hierdie span…
Laerskool Park se 33ste Sewes Toernooi
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Voor: Eduan Thorn Middel vlnr: Hendré Kritzinger, Nel Visagie, Bernard Smit, Gustav Brink, Hanno Louw, Jean-Pierre le Roux, Kurt Coetzee Agter vlnr: TJ…
Laerskool Park verwelkom proefstudente
Laerskool Park in Mosselbaai is bevoorreg om hul proefstudente te verwelkom en hoop dat hulle die tyd by Park sal geniet en sommer baie leersaam vind! Proefstudente Foto: Voor: Chanté…
Eden Hokkiespeler ontvang sy balkie!
Kurt Coetzee van Laerskool Park het die o/13 Eden hokkiespan die afgelope vakansie verteenwoordig. Die Edenspan het hul man gestaan teen die ander provinsies en Kurt het hom goed van…
Eden Netbalspelers ontvang hul balkies!
Vier van Laerskool Park in Mosselbaai se netbaldogters het 12 tot 14 Julie aan die Interstreek toernooi te Wellington deelgeneem waar hul Eden verteenwoordig het. Hierdie span het as algehele…
Laerskool Park se SWD Rugbyspelers ontvang balkies!
Vyf van Laerskool Park in Mosselbaai se leerders het 2 tot 6 Julie aan die Cravenweek te Kimberley deelgeneem. Mnr Wikus Smit het hul as hulp-afrigter vergesel. Hierdie span het…
Laerskool Park in Mosselbaai Top 10 Balkies
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Graad-6-Top-10.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Graad-5-Top-10.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Graad-4-Top-10.jpg” show_in_lightbox=”on”…
Laerskool Park Sewes Toernooi 2018
Laerskool Park in Mosselbaai nooi almal uit om deel te wees van hul 33ste Sewestoernooi. 27 Skole vanuit die SWD, Kaap, Oos-Kaap en Vrystaat neem hierdie jaar deel. Die toernooi…
Laerskool Park redenaars
ATKV Redenaars 2018 Semi finaal se uitslae is bekend gemaak.  Mienke Vorster van Laerskool Park in Mosselbaai het in die Top Tien geëindig van die Suid- en Oos-Kaap streek. Werklik…










