)

Laerskool Park se 33ste Sewes Toernooi

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”]

Voor: Eduan Thorn

Middel vlnr: Hendré Kritzinger, Nel Visagie, Bernard Smit, Gustav Brink, Hanno Louw, Jean-Pierre le Roux, Kurt Coetzee

Agter vlnr: TJ Vorster, Lian la Cock, Ruan van Zyl, Wilhelm Kuun, Philip Minnaar, Siegfried Stander, Juffrou Marna Engelbrecht, Mnr Daan du Toit

Heel agter:  Kobus Potgieter (Hoofborg – Wimpy)

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”]

Kurt Coetzee van Worcester PrimerKurt Coetzee in aksie tydens Park Sewes

[/et_pb_text][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”]

Kobus Potgieter oorhandig die Beker aan Worcester PrimĂªr se kaptein.Kobus Potgieter oorhandig die Beker aan Worcester PrimĂªr se kaptein. Worcester PrimĂªr – Rugby wenners A – Liga

[/et_pb_text][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”]

Nina van Schalkwyk in aksie tydens Park SewesNina van Schalkwyk in aksie tydens Park Sewes

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”]

Die 33 ste Sewes hokkie, rugby en netbaltoernooi van Laerskool Park in Mosselbaai, is weer suksesvol afgehandel. Vanjaar is daar ook vir die eerste keer tennis wedstryde gespeel. Verskeie rolspelers bepaal die sukses so ‘n groot sportgebeurtenis in Mosselbaai.

Baie dankie aan:

Mnr Kobus Potgieter van Wimpy Mosselbaai wat as borg van hierdie toernooi optree.

Laerskool Park se personeel vir puik organisasie.

Mnr Hannes Steyn en die personeel van die Van Riebeeckstadion vir hulp, ondersteuning en pragtige gesindheid. Die Van Riebeeckstadion spog met puik fasiliteite, die mooiste uitsig en ‘n trotse personeel.

Die OOV van Laerskool Park onderleiding van mev Lizel Conradie.

Die gemeenskap van Mosselbaai vir hul ondersteuning

DF du Toit

Skoolhoof

Die volgende spanne het as wenners uit die stryd getree:

PARK SEWES WENNERS 2018:

RUGBY A-LIGA
Wenners: Worcester PrimĂªre Skool
2de Plek: PrimĂªre Skool Gene Louw

RUGBY B-LIGA
Wenners: Milkwood Primary
2de Plek: PrimĂªre Skool Gene Louw

NETBAL A-LIGA
Wenners: PrimĂªre Skool Gene Louw
2de Plek: Wesbank Promary School

NETBAL B-LIGA

Wenners: PrimĂªre Skool Gene Louw 0/12
2de Plek: Laerskool Gansbaai

HOKKIE SEUNS
Wenners – PrimĂªre Skool Gene Louw
2de Plek – Laerskool Park

HOKKIE DOGTERS
Wenners – PrimĂªre Skool Outeniqua
2de Plek – Worcester PrimĂªr

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĂ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĂªreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van HoĂ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal