John-Daniel Minnie van Laerskool Park in Mosselbaai, het die afgelope naweek as deel van die Eden-span deelgeneem aan die Wes-Kaap kampioenskappe in artistiese gimnastiek.Hy behaal ‘n 2de plek in sprong, 2de plek in brug en ‘n algehele 3de plek vir sy ouderdomsgroep op Level 4, en is opgeneem in die Wes-Kaap span.
Foto bo:Â John-Daniel Minnie