)

You are sponsoring

Laerskool Park gimnastiek

John-Daniel Minnie van Laerskool Park in Mosselbaai, het die afgelope naweek as deel van die Eden-span deelgeneem aan die Wes-Kaap kampioenskappe in artistiese gimnastiek.