Tydens Eisteddfod 2018, het aldrie kore van Laerskool Park van Mosselbaai deelgeneem. Met harde werk en goeie dissipline het die Graad R, Junior en Senior Koor puik uitslae behaal.
Baie dankie aan al die betrokke personeel wat hard gewerk het saam met hierdie kore, ons is saam met julle trots!
Juffroue Fourie, Smit, Brown, Du Toit en Le Roux, julle toewyding, passie en harde werk het goeie uitslae tot gevolg:
Graad R Koor: A++ 96%
Junior Koor: A++ 95%
Senior Koor: A++ 95% (sien foto bo)