Laerskool Park van Mosselbaai het die volgende leerders verkies as hul Koorleiers vir 2019.
Die hoofleier is Lizanne Engelbrecht en die onder-hoofleier is Angie Tlali
(Foto:) Vlnr: Sbulele Fihla, Marzaan van der Linde, Erich Grobler, Kaitlyn Kruger en Hannah Rhodes
Agter vlnr: Amy Snyders, Angie Tlali, Adriaan Kask, Maia Leonard en Lizanne Engelbrecht