)

Laerskool Park se Top 10 leerders

Laerskool Park, Mosselbaai, het hul top 10 leerders (akademie) vir die 1ste kwartaal bekend gemaak.

Top 10 Gr 4 leerders:

1ste: Johan Scoeman, 2de: Renaldi van Zyl, 3de: Mienke Vorster, 4de: Nelani Malan, 5de: Marco Piek, 6de: Olof Poggenpoel, 7de: Jana Pretorius, 8ste: Talita Pretorius, 9de: Kelsey Minnaar en 10de: Nikita Kask

Foto bo: Top 10 Gr 4 leerders

Top 10 leerders Gr 5 (akademie) vir die 1ste kwartaal bekend gemaak.
1ste: Rossouw Gericke, 2de: Tanya de Lange, 3de Kayla Kempen, 4de Jean Schoeman, 5de Zoe Pienaar,
6de: Edrich Smuts, 7de: Zia Verwey, 8ste: Louise Du Pisani, 9de: Anja Muller en 10de: Kayla Alkers.
Top 10 leerders Gr 6 (akademie) vir die 1ste kwartaal bekend gemaak.
1ste: Roelindi Pretorius, 2de: Phoebe Janse van Rensburg, 3de: Steven Terblanche, 4de: Herco Beukes,
5de: Richard Pretorius, 6de: Mian Hurter, 7de: Reece Meyer, 8ste: Isabella Schoeman, 9de: Kadin Albertyn
en 10de: Ruan Barnard.

Top 10 leerders Gr 7 (akademie) vir die 1ste kwartaal bekend gemaak:
1ste: Michelle Pretorius, 2de: Maia Leonard, 3de: Jean Pierre Le Roux, 4de: Albert Swanepoel, 5de: Johannes Pretorius,
6de: Megan Conradie, 7de: Hendre Kritzinger, 8ste: Chene du Plessis, 9de: Evert Potgieter en 10de: Ruan van Zyl.
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal