)

Hoërskool Ermelo verwelkom studente

Drie derdejaarstudente van die Universiteit van Potchefstroom het op 2 April by die EHS hul proeftydperk begin. Die Erries is opgewonde om hulle by EHS te verwelkom tot 25 April.

Dit is Larissa van der Merwe se eerste keer by die Erries en sy sê met opregtheid dat sy uitsien na haar tyd hier. Larissa proef by die Afrikaanse department.

Charmoné Prinsloo en Morné Badenhorst is albei vir hul tweede keer by EHS om te proef en sê, asof uit een mond, dat dit altyd ‘n fees is by die Erries en dat hulle dié proeftydperk met opgewonde harte aanpak! Charmoné doen haar proeftydperk by Lewenswetenskappe en Morné by Besigheidstudies.

Baie welkom aan die drie studente! EHS wens elkeen alle voorspoed toe en wens vir julle ‘n geseënde tydperk by Hoërskool Ermelo toe.

(vlnr): Larissa van der Merwe, Morné Badenhorst en Charmoné Prinsloo

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal