Kyle Griffiths, graad 12-leerder van Hoƫrskool Ermelo, het die Mpumalanga A-span vanaf 24-30 Maart verteenwoordig by die o/15- en o/20 Junior Nasionale Rolbalkampioenskap in Bloemfontein.
DiƩ span het slegs drie wedstryde uit die tien verloor en eindig tweede in Suid-Afrika.
Kyle is as een van die wedstryde se man van die wedstryd aangekondig tydens die toernooi.
Baie geluk met die besondere prestasie om as deel van diƩ span te presteer. EHS is besonder trots op jou, Kyle!
Foto: Kyle Griffiths in aksie tydens die toernooi