Park Laerskool, Mosselbaai, het hul Gr 7 Silwer Knopies vir die 3de kwartaal bekend gemaak.
Jan Ockie Meyer, Lisa Mone Van den Heever, Hendre Kritzinger, Talitha Grobler,
Deacon Cooper, Animie Meyer, Marzaan Van der Linde, Leandroche van Wyk,
Lizanne Engelbrecht, Evert Potgieter en TG Potgieter.
Baie geluk!!