Park Laerskool, Mosselbaai, het hul top 10 akademiese presteerders vir die 3de kwartaal bekend gemaak.
1 Maia Leonard, 2 Michelle Pretorius, 3 Jean Pierre le Roux, 4 Johannes Pretorius,
5 Ruan van Zyl, 6 Mila Wagenaar, 7 Albert Swanepoel, 8 Megan Conradie, 9 TJ Vorster
en 10 Chene du Plessis
Baie geluk!!