)

Hoërskool Upington leerder sportster van die maand

Elanie Brand, ‘n graad 11-leerder aan Hoërskool Upington, is gekies as die September wenner van die Let’s Play Sportster van die maand vir haar prestasies in tennis.

Elanie is haar skool se nommer 1 speler en beklee ook die nommer 1 posisie op die Noord-Kaap ranglys vir beide 0/17 en 0/19 dogters. Sy is opgeneem in die Suid-Afrikaanse skolespan wat in Junie in Brittanje gaan deelneem het aan die UTR (Universal tennis ranking) toernooi waar sy ook die derde plek op die ranglys van die SA-span beklee het.

Elanie sal nou in aanmerking kom vir die sportster van die jaar wat aan die einde van die jaar bekend gemaak sal word.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal