Tydens die “Oppi tong af” redenaars kompetisie het Fanie Keyser en Uys Keyser Laerskool Park se naam hoog gehou.
Hulle het die volgende plekke behaal: 1ste plek – Fanie Keyser en 2de plek – Uys Keyser
(FOTO:) Links is Uys Keyser en regs Fanie Keyser