)

Laerskool Park Atlete presteer by PSG Atletiek

Agter vlnr: Richardo van Eck, Katrien Botha, Karli-Louise Westons, Cammy Cordom, Melissa Kuun, Lara Brown en Jaywin Scholtz

Voor vlnr: Nihan Erasmus en Mia Rossouw

Laerskool Park se atlete het pragtig presteer tydens Hartenbos se PSG Atletiekbyeenkoms. 4 Eerste plekke, 5 tweede plekke en 4 derde plekke is behaal.

Richardo van Eck – Seuns O/9, 2de plek 800m

Katrien Botha – Dogters O/11, 2de plek 80m

Karli-Louise Westons – Dogters O/10, 3de plek 70m Hekkies

Cammy Cordom – Dogters O/12, 2de plek 100m en 3de plek 75m hekkies en 150m

Melissa Kuun – Dogters O/13, 3de plek 1200m

Lara Brown – Dogters O/9, 2de plek 800m

Jaywin Scholtz – Seuns O/8, 1ste plek 60m en 80m

Nihan Erasmus – Seuns O/7, 1ste plek 60m

Mia Rossouw – Dogters O/7, 1ste plek 60m en 2de plek 80m

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal